|
Koste word
bepaal deur:
Tipe behuising, ( Tent, Lodge of Wildernis kamp kan
pryse laat wissel.
Selfsorg en/of ete voorberyding deur toeroperateur
Afstand getoer. (Die tipe roete wat kliënte verlang )
Bedrag word dan deur
aantal persone gedeel.
D.w.s Hoe meer mense
op die toer hoe goedkoper word dit per persoon
Voorbeeld:
‘n 4 Dag toer na
Mabuasehube vir 8 persone:
Dag 1-2: Kamp by
Mabuasehube pan.
Dag 3-4: Kamp by
Mpajatlutlwa
Toerkoste beloop R725
per persoon wanneer sefsorgend optree. Prys sluit akkomodasie in vir 8
Volwassenis
Wanneer 1 persoon
alleen deurtoer saam met ons vir dieselfde toer beloop so persoon se
koste R3800-00 vir die 4 nagte. (Die persoon betaal alleen die
operateur en die koste word nie deur 8 gedeel nie.)
|